Contemporary history experiences of Kallie de Beer: Stories of my grandpa and- mother about the Anglo Boer War. The family link to the diamond related and seventh adventist church de Beers. Farms in the Free State's little towns and trips abroad. Research in contemporary history of South African diplomacy and the change of the former South African Army into a peacekeeping force in Africa and additional academic research in casu open distance e-learning.

Saturday, November 18, 2017


Belangrijk
Redaksionele voorbereiding asb.
Karel De Beer
>Beste Bertus ,redigeer asb vir my briefie na Volksblad briewe. Dankie. Kalleman In die negentien tagtigs het navorsers in Staatsleer probeer besin...
Bertus Steenkamp
aan mij
31 okt.
Details
Hiermee my poging.
Jammer maar ek dink die oorspronklike deel is te "Akademies".  Ons wil die algemene burger bereik.  Hiermee my poging.  Voel vry om aan te pas, en weg te sny na goeddunke.
Bertus

-------- Forwarded Message --------
Subject:Redaksionele voorbereiding asb.
Date:Mon, 30 Oct 2017 13:26:14 +0200
From:Karel De Beer 
To:Bertus Steenkamp 




>Beste Bertus ,redigeer asb vir my briefie na Volksblad briewe. Dankie. Kalleman


In die tagterjare het die ou SA Regering volgehou dat 'n SA deur 'n totale oorlog bedreig word en slegs met 'n totale strategie aangespreek kan word.  Selfs akademici van die tyd het besin oor 'n "aanslag"  op die verskillende magsbasisse van die staat. Daar was bedreigings en verlammende optrede op politieke-, op elnomiese- , maatskaplike- sosiale- Tereine. Dink maar aan ekonomiese sanksies, en die slagspreek "liberation before education".  Landsburgers was aangemoedig om staatswette re ignoreer.  In hierdie periode groei 'n generasie op wat in die negentigs na verwys word as die verlore generasie - hul ouers was nie tuis om dissipline toe te pas nie en hulle kan hierdie etiese norme nie oordra nie.  As ons na die soms chaotiese toestande romdom ons kyk moet ons erken,  ons is terug, of amper by die toestande wat in die tagtigerjare geheers het.

Alles wat in die verlede gedoen is, is meestal nie aanvaarbaar nie, maar ons kan tog lesse daar gaan leer.  Die ou NP regering het begin met 'n Nasionale Veiligheidsvestuurstelsel (NVBS), waarvolgens optrede op die staat se magbasisse gekoördineer word. Hierdie strukture is na provinsiale en plaaslike vlak gedelegeer.  Op plaaslike vlak het onder meer verteenwoordigers van die SAPS, SAW, Maatskaplike diense, onderwys ens byeen gekom.  Verteenwoordigers van die gemeenskap is uitgenooi en het meestal deelgeneem. Inligting is gedeel en almal het geweet wat is aan die gang is, of wat  beplan word.  Die skole, stadsraad, ens kon voorsorgmaatreels tref. Ernstige politieke ondertone is na die hoër gesag deurgevoer om aangespreek te word.

Die huidige SA Regering en die veiligheidsdienste kan nie orals wees nie - in die tagterjare verwys na die oliekol beginsel - druk jou vinger in en die kol versprei net verder.  Is dit nie nou tyd dat ons almal mede verantwoordelikheid aanvaar en landwyd 'n plaaslike omgee-groeppe buite die politieke sfeer byeenbring om plaaslike omstandghede te bespreek nie.  Dan weet ons wat pla en wat gedoen kan word.

Dit is nie nodig om die wiel weer te ontwerp nie.   Kom ons kyk met objektiewe gemoed wat ons in die verlede kan leer.

.------------------------------------------------------------------------------
DIE ONDERSTE DEEL IS VOLGENS MY TE FILOSOFIES - Goed vir 'n akademikus, maar die ou op voetsoolvlak gaan dit nie lees nie.

lswerklike nie by alles uitkom nie.   Hoe het emDie op die verskillende negentien tagtigs het navorsers in Staatsleer probeer besin oor  die sogenaamde totale aanslag op Suid -Afrika waarna die destydse president PW Botha gereeld verwys het. Sommige akademici was gou om te sê dit sit tussen doem profete se ore !                                          Kyk ons vandag deur die bril van die totale aanslag, sien ons dat alle lewensterreine in Suid-Afrika werklik in totaliteit getref is. Van die hoogste kultuurgoed, etiese en estetetiese norme, die verdraaing van die reg en die geskiedenis, die ineenstorting op ekonomiese gebied, die aanvalle op taal en opvoeding asmede onlogiese beredenerings wat as korrek verklaar word.                                                                              So ook op die fisiese terreine is die getalle oorwig die wenner. 'n Sielkundige onvermoë om fisiese dinge te verwerk lei tot psigosomatiese afwykings, verslawing aan medikasie en alkohol. Terwyl die doodslagting op die paaie lei tot 'n verskrikking en vrees om vervoerstelsels te gebruik.                                                                 So was strategiese denkers reg toe hulle verduidelik het dat die ysberg onder die water groter is as net die klein puntjie wat ons gesien het. Die gevaar was sublimaal en onsigbaar. Die ergste was nog op pad om te gebeur het hulle al in die negentien tagtigs voorspel. Dis nou in 2017 wat Suid-Afrikaners besef wat die strategiese ontleders van die totale aanslag eintlik bedoel het.                                                      Die situasie wat die totale aanslag geskep het is 'n klimaat van totale ineenstorting waarin die kommunisme kan gedy.  In 'n punt van geen terugdraai , bevind Suid-Afrikaners hulleself in 'n cul de sac. Niemand kan verder voorspel wat nou gaan gebeur.                                                                                                                                                                       



--
Sent from Gmail Mobile



--
Sent from Gmail Mobile



--
Sent from Gmail Mobile

Virus-free. www.avg.com

Saturday, November 04, 2017

Die sogenamde totale aanslag op SA; 'n Historiese vergelyking...


Verzonden berichten
Totale Aanslag vir bietjie redigering asb.
Inbox
Karel De Beer
aan hennie.pienaar50
5 dagen geleden
Details
Beste Hennie...as gereelde briefskrywer in VB briewe,  lees groot asb net deur en redigeer vir publikasie.    Ek sal dit werklik hoog waardeer omdat ek groot erns begin maak met die mag van die joernslis se pen.                                                             DIE TOTALE AANSLAG                                                                                Gedurende die negentien tagtigs het navorsers in Staatsleer probeer besin oor  die sogenaamde totale aanslag op Suid -Afrika waarna die destydse president PW Botha gereeld verwys het. Sommige akademici was gou om te sê dit sit tussen doem profete se ore !                                                                            Kyk ons egter vandag deur die bril van die totale aanslag, sien ons dat alle lewensterreine in Suid-Afrika werklik in totaliteit getref is. Van die hoogste kultuurgoed, etiese en estetetiese norme, die verdraaing van die reg en die geskiedenis, die ineenstorting op ekonomiese gebied, die aanvalle op taal en onderwys asmede onlogiese beredenerings wat as korrek verklaar word.                                                                              So ook op die fisiese terreine is die getalle oorwig altyd die wenner. 'n Sielkundige onvermoë om fisiese dinge te verwerk lei tot psigosomatiese afwykings, kardio vaskulêre siektes en verslawing aan medikasie en alkohol.                                                                                  Terwyl die doodslagting op die paaie weer lei tot 'n verskrikking en vrees om vervoerstelsels te gebruik.   Inderdaad 'n skrikwekkende doodsakker.                                                                                                                                                         Eintlik was strategiese denkers dus reg toe hulle verduidelik het dat die ysberg onder die water groter is as net die klein puntjie wat ons gesien het. Die gevaar was sublimaal en onsigbaar. Die ergste was nog op pad om te gebeur. So het hulle al in die negentien tagtigs voorspel. Dis nou in 2017 wat Suid-Afrikaners besef wat die strategiese ontleders van die totale aanslag inderdaad bedoel het.                                                                                                                                            Die situasie wat uit en na die totale aanslag geskep is, het 'n klimaat van totale ineenstorting geskep waarin die kommunisme kan gedy.  In 'n punt van geen terugdraai , bevind Suid-Afrikaners hulleself in 'n cul de sac. Niemand kan verder voorspel wat nou gaan gebeur nie.                                                                                Navorsers in regeerkunde sal bes moontlik moet help om te bepaal hoe die magsvakuum gediferensieër het tussen die sosialisme vanuit die historiese Marxistiese model  en die ou vakbond sosialisme wat geskoei is op die Britse model. Byvoorbeeld ; Hoe het die sosialistiese modelle onderskeidelik getransformeer om aan die moderne eise van die tyd te voldoen ; Wat is die nuwe eise en wat is die modus operandi om die regering van die dag te vorm.  Solank as wat die politieke dialoog tussen al die arbeidsgedrewe deelnemers aktief bly, kan onderhandel word vir kort termyn en lang termyn ooreenkomste in verskeie soorte koalisies om  in 'n mate 'n werkbare regering te skep. Staatsveiligheid sal die hoof doelwit moet wees om na te streef in algemene belang vir 'n brose  burgerlike samelewing in Suid-Afrika.                                                                             






--
Sent from Gmail Mobile
Hennie Pienaar
Beste Kallie. Lekker om van jou te hoor. Baie geluk met jou beoogde brief. Ek dink persoonlik dit is 100% korrek soos jy dit gestel het, en daar is...
Karel De Beer
aan Hennie
4 dagen geleden
Details
Met dank en waardering.   Mooi dag vir jou Hennie....die pen is magtiger as die swaard !!!
Beantwoorden
Doorsturen
Gmail bekijken in: Mobiel | Oudere versie | Bureaublad
©2017 Google

Afskeidsgeselligheid van George Nel by SUT



Graveyard of de Beer family

de Beer's graveyard in the Boshof district next to the vaalriver. This photo was taken next to the grave of the spouse of the diamond legend whos name perpetuated in the DEBEERS diamond name.

Tuesday, October 17, 2017

Christiaan van Zyl se Voortrekkerwaens te Orania


Christo de Beer (kunstenaar) help om gepaste artifakte te vervaardig vir die argitek en sy eggenote Hester te Orania.

Tuesday, October 10, 2017

Ora word digitaal op kliënte in Orania se selfone gelaai

Die Orania
Sakekamer laai kliënte se bankrekening op hulle selfone om transaksies van selfoon na selfoon te doen. Geen Ora (Orania se geldee nheid) word fisies hanteer nie.

Monday, October 09, 2017

Christo de Beer werk in Orania


Christo help met die vervaardiging van artefakte vir Voortrekkerwaens van die argitek Christiaan van Zyl.

Sunday, October 08, 2017

Christa en Kallie op dir jetty by Shellybeach




Kyk na vissersbote wat inkom en plesiverboot wat gereed maak om na walvisse te gaan kyk.

Ouma van Wyk kuier saam met haar kinders en kleinkinders


Bo sit Ouma langs Johan, Sanmariè, Louwrens, Elrie, Reinhardt, Kallie, en voor sit Sanè, Lourine,Kalista en Christa.                                       Onderste foto stal Reinhardt sy elektriese skoolprojek uit.

Gesinsfoto voor Melville huis in Vyfdelaan 98

Van lnr: Christo die kunstenaar, Kallie, Sanmariè die danseres, Johan die technoloog, Christa die tuiste dkepper en Willie die passer en draaier.

Ouma Chrissie en Oupa Jan van Wyk en kleindogter Sanmariè de Beer

Sanmariè ry trein saam met haar ouma en oupa. Foto op Bloemfontein stasie in die Suid Afrikaanse Spoorwee en Hawens se passasierstrein. Passasiers het almal mooi en deftig aangetrek. Dit was tradisie om per trein met vakansie te gaan en om in die eetsalon aan te sit vir maaltye. (Circa 1987).

Saturday, August 12, 2017

Christina Catharina Wilhelmina Van Wyk (née Van Schalkwyk)

 My skoonmoeder , Chrissie van Wyk is oorlede in die aftree oord te Roodepoort. Sy was 91 jaar oud. Sy was die moeder en grootmoeder wat bosveld vakansies in haar bosveldhuis in die Leeupoort natuurreservaat jaarliks beplan het vir die Van Wyks en jaar skoonfamilie , die de Beers. Vroegoggende na koffie en beskuit lang ente gaam stap om die bokke en ander wild te besigtig. Terug by die huis het sy van tuis gebakte vrugtekoek tot kouevleis toebroodjies met rooibostee reggesit. Daarna het die keinkinders gaan swem. Saans het haar en Oupa Jannie se bure aangeloop met hulle  wyn sakkies. Soms het dit uitgeloop op 'n onbeplande braai en dan hey Oom George sy kitaar gaan haal en tot laat gespeel en  saam gesing. Terug by haar huis in Johannesburg het sy gaan werk as boekhouer by die Johannesburgse kunsskool. Voorheen het sy ook by die Algemene hospitaal se ontvangs gewerk.  Ouma Chrissie is eintlik 'n Vrystater. Sy was in Philipolis gebore en in Luckhof de NG Kerk gedoop. Daarna het haar ouers in Winburg op 'n plaas gewerk en waar sy haar skoolloopbaan voltooi het. Sy  wad 'n kranige atleet. Sy het per trein alleen na kennise in Johannesburg afgereis en verskeie administratiwe posisies by verskillende sake ondernemings beklee. In Johannesburg ontmoet sy haar geliefde Jan Van Wyk ,'n passer en draaier wat onder meer by Schindlerslifts gewerk het. Die gesin het uit een dogter Christa en twee seuns Jan en Willie bestaan en het in Vyfdelaan 98 te Melville gewoon. Die kleeinkinders het elkeem ,'n beurt gekry om met die trein saa see toe te ry vir vakansie. Op die foto staan Sanmariè by Ouma en Oupa vootdat hulle Natal toe vertrek het. Vandag het Sanmariè drie dogters en Johan een seun en een dogter wat gereeld vir Ouma van Wyk gaan kuier het. Hulle sit op die foto regsonder. Ouma word op 16Augustus by haar man in die Wespark begraafplaas ter ruste gelê.