Contemporary history experiences of Kallie de Beer: Stories of my grandpa and- mother about the Anglo Boer War. The family link to the diamond related and seventh adventist church de Beers. Farms in the Free State's little towns and trips abroad. Research in contemporary history of South African diplomacy and the change of the former South African Army into a peacekeeping force in Africa and additional academic research in casu open distance e-learning.

Thursday, August 20, 2015

Oupa Pietie Pelser

image1.JPG
PC Pelser was 'n penkop in die Boere mag van 1899 tot 19:00 voordat hy oorgegee is deur sy bevelvoerder.  Hy was eers in die Groenpunt krygsgevangenis in Kaapstad aangehou en mettertyd oorgeplaas na Bermuda.  Petrus Pelser was onder meer 'n kanonier in die Anglo Boere Oorlog.  Hy was twee keer getroud en het drie seuns en twee dogters opgevoed en groot gemaak. Sy eerste vrou is oorlede en in Steynsburg begrawe. Sy tweede vrou, Maria Pelser (nee Van der Westhuizen) is my ouma aan moederskant.

Labels:

0 Comments:

Post a Comment

<< Home