SESOTHO RESEARCH GUIDELINES( AFRIKAANS)
KONSEP MANUSKRIP VIR VERTALING NA SUID SOTHO (SOUTHERN SOTHO):
PLEASE REFER TO PREVOIUS BLOG FOR SESOTHO VERSION
KRIPTIESE TREFWOORDELYS VIR BEGINNERNAVORSERS BY STREEKSLEERSENTRUMS VAN DIE
SENTRALE UNIVERSITEIT VIR TEGNOLOGIE,VRYSTAAT
Saamgestel deur:
K.J. de Beer
Vertaal na Suid Sotho deur:
M Kabi
INHOUDSOPGAWE
Bladsy
1. Inleiding tot die navorsingsprotokol 1
2. Navorsingsprotokol 4
3. Etiese aspekte insake navorsing op diere en mense 7
4. Evaluering van publikasies 9
5. Navorsing oor menslike siektes as voorbeeld 11
6. Wenke vir die aanbieding van ‘n seminaarlesing 14
7. Advies vir nagraadse navorsing 15
8. Enkele opmerkings oor die bepaling van statistiese 16
gegewens
9. Die annbieding van plakkate 24
10. Hoe om ‘n wetenskaplike artikel te skryf 28
11. Wat moet in gedagte gehou word in aansoeke vir finansiele ondersteuning 31
12. Die navorsingsleier (spanleier) 32
13. Hoe om ‘n proefskrif/verhandeling te skryf 34
14. Plagiaat en bedrog 36
15. Kongresbesoeke aan en vanaf die buiteland 37
KRIPTIESE TREFWOORDELYS VIR DEELTYDSE NAVORSERS BY DIE STREEKSLEERSENTRUMS VAN DUE SENTRALE UNIVERSITET VIR TEGNOLOGIE,VRYSTAAT
1. INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROTOKOL
« Om navorsing te doen impliseer verskillende denkwyses
0 krities
0 gedissiplineerd
0 verbeeldingryk
0 vryvloeiend
0 lateraal
0 divergent
0 konvergent
« Die wetenskaplike navorsingsmetode
0 Defineer die probleem
0 Versamel inligting
0 Formuleer hipotese
0 Toets hipotese
0 Maak gevolgtrekkings
« Navorsingsvereistes
0 Algemene kennis
0 Kritiese evaluering van eie en ander werk
0 Die durf om aan te hou en om te besef wanner om te stop
« Beplanningsvrae
0 Wat wil ek doen?
0 Met watter deskundigheid
« Wat wil ek doen?
0 Definieer die problem duidelik (Wat is die probleem?)…
0 Konsentreer op departementele sterk punte (Deskundigheid)
0 Watter fasiliteite is beskikbaar?
0 Mense is belangriker as dinge!
« Hoeveel tyd het ek?
« Hoeveel sal dit kos?
0 Begroot binne jou perke
0 Sny die projek tot die regte omvang
« Deskundigheid
0 Wees realisties
0 Koppel jouself aan iemand met ‘n bewese navorsingsrekord (erkende navorsingspanne en instansies)
« Bereken navorsingsfondse
NB: fortune favours only the prepared mind
L. Pasteur
« Algemeen
0 Verkry statistiese advies
0 Moenie dogma blindgelings aanvaar nie, maar wees flegmaties
SMALL THINGS AND GREAT
He that lets the small things bind him
Leaves the great undone behind him..........
Anonymous
« Beplan ekseperimente
0 Defineer die studiedoelwitte
0 Defineer wat vergelyk sal word
0 Defineer die meetinstrumente (eenhede)
0 Stel selfondersoek in vir subjektiwiteit
« ‘n Goeie eksperiment moet oor die volgende eienskappe beskik:
0 Afwesigheid van sistematiese foute
0 Lae ewekansige foute
0 Algemene geloofwaardigheid
0 Eenvoudigheid van ontwerp en analise
« Om foute te verminder
0 Verhoog homogeniteit van bevolking
0 Gebruik ‘n hoerisiko-bevolking
0 Verbeter metodologie
0 Kontoleer met ‘n variasie buitebronne
0 Herhaal die eksperiment
0 Standaardiseer
0 Ewekansige oordeel
0 Meet presies
2. NAVORSINGSPROTOKOL
« Stel ‘n raamwerk op
0 Formuleer ‘n title t.o.v. agtergrondinligting en toepaslike betekenis
0 Doelwitformulering n.a.v.voorafstudie
0 Eksperimentele procedures
0 Begroting
0 Tydskedule
« Titel
0 Kort en saaklik
0 Spesifiek
0 Selfverduidelikend
0 Effektief
0 Skerp gefokus op die inhoud van die navorsingsprotokol
0 Vermy bestaande titels.
« Literatuuroosig
0 Diskrimineer oordeelkundig
0 Vereenselwig met identifiseerbare navorsers
0 Identifiseer hiate (leemtes) in die literatuur
« Belangrikheid
0 Taktiese waarde
0 Voorsien literatuur om haite te vul
0 Toepassing
0 Verander of hervorm bestaande konsep van dogma
« Doelwitte
« Hipotese
0 Geldigheid
0 Logiese verwagtings afgelei uit eie werk en ander navorsing
0 Oorspronklikheid
0 Toetsprosedure
0 Pontesiele waardes
« Doelstellings
0 Korrekte stellings van wat jy wil bereik
0 Isoleer; karakteriseer
0 Bepaal effektiwiteit
« Voorlopige studies
0 Loodsstudie
0 Identifiseer probleme en tekortkomings
0 Tegniese probleme
0 Toerusting
0 Menslike hulpbronne
0 Tyd
0 Eskalasie van koste
0 Voorlopige data
0 Herevalueer die navorsingsprotokol
0 Stel die finale navorsingsprotokol op
0 Inkorporeer voorlopige data met finale raamwerk
« Eksperimentele Prosedures
0 Eksperimentele ontwerp
0 Metodologie
0 Innovasies
0 Beperkinge (erken tekortkominge)
0 Voorsienbare probleme
0 Alternatiewe benaderings
0 Kwantifisering
0 Statistiese analises
0 Interpretasie van verwagte resultate wat verbeeldingskrag demonstreer
« Begroting
0 Personeel; ondersteunende en tegniese personeel
0 Konsultante-koste
0 Toerusting (huur teenoor aankoop)
0 Lopende koste
0 Onverwagte uitgawes
0 Inflasie
« Literatuuroosig
0 Inligting en idees
0 Kommunikasie
« Bronne van inligting
« Primer
0 Boeke
0 Tydskrifte
0 Konferensies
0 Empiriese navorsing (onderhoude; vraelyste en eksperimente).
« Sekonder
0 Handboeke
0 Oorsigte
0 Ensklopediee
0 Katalogusse
0 Bibliografiee
« Tersier
0 Opsommings
0 Indekse
« Samevatting
0 Definieer ‘n betekenisvolle idee of hipotese
0 Kies ‘n goeie toesighouer
0 Berei ‘n deeglike navorsingsplan voor
0 Identifiseer beperkinge vroegtydig
0 Doen ‘n loodsstudie om die hipotese te toets
0 Gebruik ‘n vloeiende wetenkaplike skryfstyl
0 Behou entoesiasme en volharding.
KISS: Keep is short and simple!
3. ETIESE ASPEKTE INSAKE NAVORSING OP DIERE EN MENSE
Voorvireistes vir navorsing op diere en mense by die Sentrale Universiteit vir Tegnologie Vrystaat is ‘n goeie voorbeeld van institusionele aanspreeklikheid en openbare verantwoordelikheid in hoer onderwys. Effektiewe ingeboude selfevaluering en streng kontrolesrukture dien as voorkomende maatreels om moontlike ongewensde navorsingsprojekte te elimineer.
Navorsing op diere word voortdurend geëvalueer deur:
Raad van Universiteit
Senaat van die Universiteit
Diere-Etiek-en Kontrolekomitee
Diere-Etiek-en Evalueringskomitee
Evaluering van eksperimente
Evaluering van navorsers (Hoërordevaardighede Kategorie 1-5
Administratiewe kontrole/Direkteurs/Departmentshoofde
Prosedures vir Navorsingsfondse.
Navorsing op mense
Mediese etiek voor en na die Tweede Wereld Oorlog
Institusionele Regulatoriese Kodes van die SUT
Risiko-en voordeelanalise
Pasiënt en Menseregte-Handves
Kontrolgroep (18 lede)
Interdissplinêre samestelling (regsverteenwoordigers, sielkundiges, ens)
Bepaal die kwaliteit van navorsing
Evalueer die status van navorsers
4. EVALUERING VAN PUBLIKASIES
« Artikels
0 Evalueer of die navorsingsverslag in die bestaande raamwerk pas
0 Evalueer kennis, werkers en navorsingsveld
0 Voldoen dit aan die vereistes van die kommunikasiebedryf van insameling, ordening en aanbieding?
0 Om watter rede is dit opgestel t.o.v. resultate, metode en navorsingsveld?
« Toets vir geloofwaardigheid
0 Is dit ‘n publish or perish-artikel?
0 Is dit swak aanbieding of swak wetenskap?
0 Respek vir die gedrukte woord?
0 Status van tydskrif (Geskiedenis, paneel,standaard)?
0 Is die outeur se naam bekend?
0 Oorsprong (Universiteit, instituut of privaat instansie).
0 Outeur, mede werkers, tegniese assistant en statistikus?
« Die artikel
0 Lees-en skryfkriteria?
0 Styl en logiese koppelings?
« Titel
0 Dra dit ‘n boodskap?
0 Hoe breed of hoe eng is dit geformuleer? (Panavision or microscopic)
« Inleiding en literatuuroorsig
0 Kommunikasie met die teikengroep?
0 Kwantiteit en kwaliteit
« Vraagstelling by hipotese
0 Logiese koppeling met inleiding?
0 Bondigheid en saaklikheid?
« Navorsingsmateriaal en-metode
0 Toepaslikheid?
0 Verantwoordelikheid?
0 Hoeveelheid?
0 Tegnieke?
« Herhaalbaarheid en duursaamheid
0 Universele gebruik en aanwending?
« Resultaat
0 Statistiese toepassing t.o.v. hipotese?
0 Hantering van onvoorsiene faktore?
« Gevolgtrekkings
0 Verwysing na die inisierende vrae? (illumineer teeenoor oplos)
0 Bevestigings?
0 Kontradiksie?
0 Byvoegings?
« Aanwysers vir eerlikheid
0 Eksperimentele probleme?
0 Onverklaarbvare resultate?
0 Neigings teenoor statistiese betekenis?
0 Halwe waarhede?
0 Tekortkominge?
0 Voorgestelde verbeterings en verwysings?
0 Onder-of oorbeklemtonings?
AWARE CONSUMER = AWARE MANUFACTURER
(INCREASED QUALITY)
5. NAVORISNG OOR MENSLIKE SIEKTES AS VOORBEELD
« Epidemiologie bestuur siektes wat ‘n risiko vir die mens se gesondheid inhou
EPI = OOR “POPULATION AT RISK”
DEMOS = MENSE
« Beramings = TELLER
NOEMER
« Voorkomssyfer = Die aantal mense in ‘n bevolking met ‘n spesifieke siekte op ‘n spesifieke tyd.
« Insidensie = Die frekwensie van nuwe gevalle.
« Voorkomssyfer = (Insidensie) x (Germiddelde tydsduur)
« Bevolking RSA
« Monster van bevolking = stad, dorp en platteland
« Studiebevolking = kerk, werk, sport, studente ens.
« Hoe kies jy ‘n studiebevolking?
= KEUSE
LUKRAAK
= STUDIEBEVOLKING
KARAKTERKENMERK
« Posopnames
0 Hou rekening met teleurstellende terugvoer
0 33% word as ‘n baie hoë terugvoeringsyfer beskou
0 Formuleer eenvoudige vraelyste (KISS)
0 Doen slegs loodsopnames met loodsvrae
0 Hou rekening met subjektiwiteit
0 Hoë koste.
« Intervensie
0 Interevaluering
0 Intra-evaluering
« Analitiese studieontwerp
0 Tyd
0 Geskiedenis van risikofaktore
0 Retrospek
0 Uitsette van empiriese navorsing op die gegewe bevolkingsegment.
« Samevatting
0 Apply the four P’s:
Pick a hypothesis
Pick a population
Pick a sample
Pick a measurement.
« Fases in die aanbieding van die voordrag
0 Versameling en seleksie van data
0 Rangskikking van data
0 Afronding, uitskryf en herhaling, oefening/bandmasjien
0 Bied nuwe feite aan.
« Die Aanbieding
0 Persoonlike voorkoms en houding
0 Die gebruik van die stemtoon
0 Oogkontak
0 Die effektiewe gebruik van handgebare
0 Korrekte hantering van die lessenaarstaander en wysstok
0 Souffleerkaarte
« Vereistes van vokale bedrewenheid
0 Duidelike artikulasie
0 Praatspoed
0 Ritmiese uitdrukkings.
« Algemene wenke
0 Lyk goed en voel goed
0 Leer die regte asemhalingstegnieke aan
0 Maak voorsiening vir genoeg ekstra tyd
0 Wees seklektief in die aanbieding van navorsingsmateriaal.
7. ADVIES VIR NAGRAADSE NARVOSING
« Vra: WAAROM WIL JY NAGRAADSE NAVORSING DOEN?
En onthou:
Research is a state of mind (Meet jouself hieraan en oriënteer jou gevoelens).
« Onthou die volgende drie belangrike komponente:
« VERANDERLIKE GROOTES
« Literêre metodes (Beskrywend)
« Tellings (Veelvuldigheid van veranderlikes)
0 Tel heelgetalle (Elke syfer is diskreet).
0 Meet ook nie-disktrete geskatte standaarde volgens gelyke mates. (Km. mg, amp, ens.).
0 Kontinuerende veranderlikes kan afgelei word uit getelde en gemete standaarde (Diskrete tellings en gekontinueerde metings).
0 Afhanklike veranderlikes)
Moeilik bepaalbaar
0 Onafhanklike veranderlikes)
« Afhanklike veranderlikes is aan “gepeuter” (gekook”)….
« Onafhanklike veranderlikes is dit wat waargeneem is en nie aangepas is nie!
« Puntetellings of waardes kan direk of indirek verkry word. (‘n Skaal meet bv. direk terwyl bloeddruk indirek gemeet word.
« Betroubaarheid van statistiek is:
0 Herhaalde meetings om geldigheid te bewys.
0 ‘n Geldige meting is geldig wanneer dit meet waarvoor dit bedoel is om te meet.
« Breuke in gekontinueerde metings
« Standaardafwykings vanaf die mediaanlyn
0 Standaardafwykings word deur statistici met algabraise en matematiese formulas bereken.
0 Standaardafwyking word internasionaal met ‘n S aangedui (Griekse simbool vir sigma = S-kurwe.
0 Nikseggende afwykings in grafieke is toelaatbaar.
MAAR
0 Skewe data moet aangepas word met kwartiele.
TERWYL
0 Afwykings gestandardiseer moet word volgens internasionale formulas (S)
0 V = Griekse teken vir die grade van vryheid.
0 P = Waarsynlikheidstafel.
0 Statistiek is geprosesseerde formulas en nie substituutformules nie.
0 Baie skewe grafiek moet eerder oorgemeet word.
NB GAUCIAN se formulas word gebruik om onegalige grafieke tot gestandardiseerde normale distribusiekurwes aan te pas. (Internasionaal aangedui as Z-waardes).
Insignificant differences in multiple samples which are rarely reduced by chance alone is observed as differences that signifies something in addition to chance.
« Samevatting
0 Sorteer die data (mans; dames).
0 Distrubeer die data.
0 Bepaal die frekwensie uit distribusie.
0 Teken, ‘n klokgrafiek of histogram.
0 Draai die grafiek op die bladsy horisontaal.
0 Bepaal die posisie van die mediaanlyn.
0 Bereken die standaarddafwykings.
0 Evalueer positiewe, negatiewe en skewe diagramme.
0 Statistici werk met relatiewe waarskynlikheidsrekening.
« Onthou jy kan nie iets bewys met statistiek as gevolg van afwykings nie
« Waarskynlikheidsrekeningsvlakke is betekenisvol vir groot monsters soos studentepunte.
« Behou die reg om 5 foute per hondred toe te laat en dan aan te pas volgens aanvaarde korrelasiedata (negatiefe / positief).
« Gebruik die werk van Stoker vir statistiese tabelle en om waardes met formules to korreleer.
« The distribution of values in samples lower than 30% means that there is a differential movement of area. cf. Stoker for the so called T-tests and consult tables regarding critical ratios.
9. DIE AANBIEDING VAN PLAKKATE
« Die aanbieding van plakkate wat ook vir curriculum vitaes en beurse in aanmerking kan kom, het ‘n belangrike praktyk by internasionale konferensies geword
« Voordele
0 Informele omgewing
0 Bespreking
0 Trek gehore
0 Openbare skakelgeleentheid en tentoonstelling.
« Nadele
0 Baie werk en hoë koste.
0 Posisie; plek nie altyd geskik nie.
0 Trek nie altyd die regte belangstelling nie.
« Inleiding
0 Hoekom?
0 Doel
« Materiaal
0 Hoe?
0 Metodes
« Resultate
0 Wat gebeur het…….
« Bespreking
< Wat betekent dit
« Gevolgtrekking
« Fases vir die maak van ‘n plakkaat
< Fase 1
« Versameling van die navorsinsmateriaal is die belangrikste deel
« Onthou dat foto’s belangriker is as diagramme
« Uitstalmonsters
« Afdrukke
« Swart en wit vertoon beter!
< Fase 2
« Nie meer as die paragrawe nie
« Nie meer as ses lyne per paragraaf nie
« Gebruik onder-en bokastikwerk want dit lees makliker.
« Lettertipe:
0 Hoofletter; 5-6mm vir een meter afstand
0 8-10mm vir twee meter afstand.
« Rigting van plakkaat (links na regs)
0 Pylkoppe
0 Lyne
0 Kleure
« Wees versigtig vir ‘n “besige” plakkaat want dit verveel gou.
« Netheid is belangrik (simmetrie en balans)
NB ‘N GOEIE PLAKKAAT WORD MEER AS EENKEER BESOEK!
« Die agtergrondkleur moet ‘n maklike leesagtergrond bied.
« Dink in terme van visuele beelde.
< Fase 3
« Gereedskap
0 Staanliniaal
0 Driehoeke
0 Winkelhaak
0 Lemmentjies vir snymesse
0 Guillotine
0 Hamer en stoffeerspykers
0 Kleeflint en maskeerband
0 NB Die regte gom!
« Vervoer
0 Onthou om die plakkaat wat u op reis saamneem, volgens die groote van u reistas te ontwerp.
OF
0 Ontwerp ‘n oprolplakkaat indien u op reis gaan.
10. HOE OM ‘N WETENSKAPLIKE ARTIKEL TE SKRYF
« Daar is twee soorte artikels:
0 Op uitnodiging
0 Deur eie voorlegging
« UITNODIGING
0 Redaksionele bydraes.
0 Situasie artikel
0 Oorsigte
0 Vollengte artikels
0 Boekhoofstukke.
0 Boeke.
« VOORLEGGING
0 Redaksioneel.
0 Situasie artikles.
0 Oorsigte.
0 Resensies.
0 Vollengte artikels.
0 Briewe.
0 Opsommings.
0 Boekhoofstukke.
0 Boeke.
0 Kort kommunikasieartikles.
0 Algemene joernale met vergoeding.
« IMPAKFAKTOR VAN ‘N WETENSKAPLIKE TYDSKRIF
0 Aanhalingsfrekwensie is’n belangrike kriterium.
« NORMALE PROSEDURE
0 Skryf die artikel.
0 Laat taalversorg.
0 Stuur dit aan die redakteur.
0 Die artikel word ekstern en intern geëvalueer.
« Nadat jy die aanbevelings van jou mede-outeurs kollegas opgevolg het, gee dit weer aan ‘n taalkundige versorger.
« Illustrasie
0 +- Een illustrasie vir elke duisend woorde.
0 Swart en wit foto’s is in die meeste gevalle wetenskaplik beter.
0 Kleurfoto’s word by uitsondering slegs in professionele gevalle gebruik.
11. WAT MOET IN GEDAGTE GEHOU WORD IN AANSOEKE VIR FINANSIëLE ONDERSTEUNING
0 Die idee vir ‘n navorsingsprojek.
0 Verkry toestemming.
0 Hersien inligting.
0 Navorsingsbeplanning.
0 Doen ‘n loodsstudie.
0 Bereken die koste.
0 Soek moontlike bronne.
NB Die skenker
0 Benoenmbaarheid/wenslikeheid
0 Die persoon
0 Die projek
0 Kontroleer altyd sluitingsdatums.
0 Wees realisties met versoeke.
0 Hou jou curriculm vitae op datum.
0 Oortuig die beoordeelaars.
0 Moet nie oorbegroot nie.
0 Bevestig jou kredietwaardigheid/betroubaarheid.
0 Voltooi die aansoekvorms presies soos aangedui.
« Vrae wat vooraf deur beoordeelaars gevra word
0 Is die navorsing geregverdig?
0 Is die navorsing ‘n vermosing van tyd?
0 Voldoen dit aan sekere norme? (Navorsing op mense en diere).
0 Is die navorser bekwaam genoeg?
« Waarop let donateurs/finansiers nog…
0 Is die idee goed deurdink?
0 Is die navorsing toepaslik in die veld waarin dit gedoen word?
0 Is die nodige fasiliteite beskikbaar?
0 Het die navorser die nodige ondervinding?
0 Het die navorser die nodige vaardigheid?
0 Die tydfaktor?
0 Is die koste reg bereken?
12. DIE NAVORSINGSLEIER (SPANLEIER)
« Navorsingstake
0 Beplanning
0 Uitvoering
0 Evaluering
0 Verspreiding
« Onthou: There is no one way to lead!
There is no correct way either..
Leaders have their own style
- this is sensed on entering
a good research environment.
« Spanleiers moet lei met die woorde:
Volg my!
« Spanleiers moet die leiding van voor aanvoer…
« Leierskap het niks te make met die status daaraan verbonde nie, maar alles te make met:
0 algemene kennis
0 durf
0 humor
0 natuurlike eienskappe om ‘n leier te wees!
« Goeie leiers is
0 sigbaar
0 aktief
0 kommunikators
0 waarderend en oordeelkundig
« Spanleiers se verantwoordelikhede behels die volgende: om:
0 te bemoedig
0 te lei
0 te kontroleer
0 die middele te voorsien.
NB: Spanleiers moet lei en nie oorneem nie!
Spanleiers moet navorsers se eie insiatief respekteer en nie demp nie!
« Navorsingsleiers druk nogtans hulle persoonlikheid op die projek en die narvosers onder hulle toesig af.
« Spanleiers kan nie navorsing tweedehands doen nie.
« Spanleiers moet nie die onmoontlike verwag nie maar steeds aandring op standaarde en produktiwiteit beloon.
« Spanleiers moet ook die volgende voorsien:
0 Opleiding
0 Perspektief
0 Sin vir kwaliteit
« Geslote-deur-leiers
0 meer geskik vir passiewe navorsing.
0 Verdra nie onderbrekkings nie.
0 Konsulteer slegs per afspraak.
« Oop-deur-leiers
0 meer geskik vir aktiewe navorsing.
0 moet die feit aanvaar dat hulle gesteur mag word.
0 konsulteer sonder afspraak.
« Die vlak van leierskap is afhanklik van:
0 Die opleiding van die navorser.
0 Die ondervinding van die navorser.
0 Die soort navorsing (voor-nagraads of gevestigde projekte).
« Verantwoordelikheid
0 Persoonlike aanspreeklikheid
0 Verantwoordelikheid vir individuele navorsers
0 Institusioneel
0 Algemene toesig en hersiening
0 Opleiding
0 Gereeld vergader
« Probleemareas vir leiers
0 Personeelseleksie: keuring en bevordering.
0 Erkenning: die outeurskapkwessie
0 (The boss and the technical assistant should be on the same podium!)
0 Beloning (When you feed peanuts you get monkeys!)
0 Kompensasie; navorisingsbesoek; kongresse.
0 Motivering ; Leiers moet die emosionele op-en-af ritme van navorsers met begrip hanteer.
13. HOE OM ‘N PROEFSKRIF/VERHANDELING TE SKRYF
0 Kry ‘n onderwerp
0 Wees sistematies
0 Leer om vloeiend te skryf
0 KISS: Keep It Short and Simple
« DIE SKRYFPROSES
0 Gebruik die verlede tyd.
0 Gebruik die teenwoordige tyd vir gevolgtrekkings.
0 Gebruik die toekomstige tyd vir voorstelle.
0 Skryf is altyd moeilik
0 Skryf neem altyd langer as wat ‘n mens verwag dit sal neem.
0 Skryf soos die navorsingsproses vorder.
« Gereelde kommunikasie met die studieleier
0 vir sistematiese ordening
0 vir die finale kontrole van die fynere besonderhede.
« Hoe ‘n proefskrif/verhandeling geskryf moet word:
Inhoud Skryforde
0 Aantal blydsye 1
0 Titel
0 Verklaring
0 Opgedra aan
0 Opsoming 8
0 Erkennings
0 Publikasielys
0 Inhoudsopgawe
0 Lys van illustrasies
0 Lys van figure
0 Lys van tabelle
0 Inleiding 5
0 Navorsingstof en metode 2
0 Resultate 3
0 Bespreking 6
0 Aanhangsels 4
0 Verwysings 7
NB In Suid-Afrika is dit toelaatbaar om die navorsing vir ‘n proefskrif/verhandeling te publiseer voordat dit ingehandig word.
« Die numering van opskrifte, sub-opskrifte
1.1 }
1.1.1.1 } Nie meer as
1.1.1(a) } 4 syfers nie!
1.1.1(a) (i) }
« Nommers figure en illustrasies
NB: Studieleiers/promotors moet altyd poog om oop en ontvanklike eksterne eksamenatore eerder as eensydiges te kies!
14. PLAGIAAT EN BEDROG
« Soorte
0 Onwetende (verkeerde waarnemings, afledings en verwysings).
0 Manipulering van data om ongemaklike feite te verbloem.
0 Bedrog (plagiaat, vervalsing en roof).
0 Politieke subjektiwiteit
0 Selfmisleiding
0 Geskende outerskap
0 Duplisering van dieselfde publikasie
0 Salami-publikasies (om groter publikasies onder te verdeel).
0 Onverklaarde belang.
NB: researchers are human and thus liable to frailty; recognition and self preservation.
MAAR
« Mense wat bedrog pleeg is psigopate…
« Uit bogenoemde vergelyking is dit dus baie duur om ‘n navorser uit die RSA na die buiteland te stuur en moet so ‘n persoon homself deeglik van die volgende vergewis:
0 Die belangrikheid van sy of haar besoek.
0 Nuwe perspektief
0 Uitbreiding van die inligtingsnetwerk
0 Internasionale kommunikassie
« Algemene beginsels
0 Klaar die voorgenome besoek per brief/faks/e-pos met die buitelandse organiseerders uit
0 Bring faktore rondom somervakansies in die Noordelike Halfrond in berekening.
0 Probeer om self ‘n voordrag by die kongres te lewer (sien ook plakaataanbiedings, dit verbeter ook jou kanse op finansiële ondersteuning).
0 Doen tydig aansoek vir fondse.
0 Bring die huur van navorsingsfasiliteite in berekening.
0 Probeer universiteitsakkomodasie bekom; dit is goedkoper.
0 Reisdiskontos (byvoorbeeld ‘n “Eurail Pass”).
0 Onthou om die tradisionele gebruik van die gasland te respekteer.
0 (Kleredrag, titels, aanspreekvorme, ens.).
0 Hou boek van alle uitgawes en bewaar betalingsbewyse vir eise en belastingdoeleindes.
0 Hou jou lesingmateriaal by jou in geval van diefstal en verlore bagasie.
« BESOEKE VANUIT DIE BUITELAND
0 Kontroleer aanbiedingvermoë.
0 Klaar die ooreenkomspaket deeglik uit ten opsigte van hotel, telefoon en onthaalkoste.
0 Spesifiseer die gehoor.
0 Spesifiseer die tyd, datum en plek.
0 Bespreek vroegtydig.
0 Kontroleer oudio-visuele apparatuur
0 Laat genoeg vrye tyd toe.
0 Bekom inligting oor besoeker se buite belangstellings.
0 Gesondheidstoestand, ouderdom en geslag.
NB: ONTHOU, BAIE BELANGRIKE PERSONE (BBP) VERKIES KORT
BESOEKE
« Belasting
0 Alle geld wat ontvang word.
0 Nie op vliegtuigkaartjies nie
0 Raadpleeg die Ontvanger van Inkomste!
« Visa
0 Toeris indien navorser/spreker nie geld ontvang nie.
0 Werkpermit as besoeker betaal word; 6 weke.
« Vergoeding
0 Verkry Reserwebankvorms om geld na die buiteland oor te plaas.
« Vliegtuigkaartjies
0 Betaal die vliegtuigkaartjie hier plaaslik in die geldeenheid van die betrokke land.
« Verblyf
0 Hotel
0 Woonstel
0 Universiteitskoshuis/gastekamers.
NB: Hoewel dit van omstandighed mag verskil, moet dit liefs vermy word om buitelandse gaste by die familie te laat inwoom as gevolg van ‘n reeks onvoorsiene komplikasies. (Eise, beurse en toekenningsvoorwaardes).
« Wenkelys vir die besoeker
0 Algemene inligting
0 Waar om te koop
0 Winkelure
0 Fooitjies
0 Voorbeelde van verkillende pryse
0 E-pos-en telefoondiens (faksmasjien).
0 Sekuriteit; strate, buurte om te vermy.
0 Toeristebrosjures
0 Inligting oor skole in geval van langer besoeke.
« VERWYSING
Hierdie opsommings is opgestel uit die Continuing Education Programme, Course on Research Methods (EXPD 701) of the Dental Research Institute. University of the Witwatersrand 1999.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home