Contemporary history experiences of Kallie de Beer: Stories of my grandpa and- mother about the Anglo Boer War. The family link to the diamond related and seventh adventist church de Beers. Farms in the Free State's little towns and trips abroad. Research in contemporary history of South African diplomacy and the change of the former South African Army into a peacekeeping force in Africa and additional academic research in casu open distance e-learning.

Friday, August 29, 2008

SONG FOR PEACE

Thursday, August 28, 2008

DE BEERS AGTER DIE MAGALIES

From: Riaan de Beer [s3l3ct4@gmail.com]
Sent: 10 May 2008 01:42 AM
To: De Beer Kallie
Subject: de Beer familie...

Hallo...

My naam is Riaan en ek is ook 'n de Beer...

wou net weet waar oom daai de beer familie skild gekry het...

eks opsoek na 'n boek oor die de Beers in suid afrika, en miskien in belgie of nederland
wat ek hoor die de beer familie vanaf kom. ek is ook opsoek na iemand wat dalk 'n beter
kwaliteit de beer familie skild het. ek beplan om dit grooter op 'n hout skild te verf
en op ons huis se hek buite te sit. hehe glo dit sal goed lyk.

het bietjie gekyk na die ou de beer graftes, is interessant om uit te vind hoe die familie naam in
suid afrika verprei het.

my oupa, B.K. de Beer het 'n boek gekryf in die 1970's "Agter die Magalies" en binne die is daar baie familie
geskiedenis, wat hy bymekaar gemaak het oor die de beer familie in die brits en de kroon area naby pretoria,
asook al die familie rekords wat hy in die hande kon kry.

lekker dag verder en goed om te sien ander mense wil ook uitvind waar die de beers van kom.
wens net ons het aandele in die diamant bedryf gehad hehe :)

Riaan de Beer
Pretoria
s3l3ct4@gmail.com

MORE DE BEER ENQUIRIES

I am much obliged for all the google alerts like this one for example: "ferdi has left a new comment on your post "LAST QUOTATIONS FROM HERTIA BOCKELMAN AND DW DE BE...": Hello my naam is Ferdi de Beer, seun van Freddie (Frederik, Pieter, Jeremia(h)) de Beer, ek wil net weet waar kan ek meer van my stamboom en famielie inligting kry??? my email adres is , ferdidebeer@yahoo.com

Also for Riaan de Beer [s313ct4@gmail.com] and his reference to the original De Beer community in Meulebeke: "The domain of Dendermonde was purchased in 1515 by Filips de Beer, on 13 August 1655, King Philip IV upgraded it to a Barony, as reward for Nicolas de Beer, who had served for 15 years in the Spanish army. Under Robert-Francois de Beer(1680-1763), the de Beer family owned not only the Barony of Meulebeke but also domains in Kachtem (Vriese, Uytneminghe, Houderich, Oppermanschap, Halewijnsche, Bosterhout, Ten Ackere and Ayshove" Riaan de Beer also refers De Beers to the following web addresses for more interesting De Beer history:

http://flagspot.net/flags
http://www.meulebeke.be
http://www.meulebeke.be/algemene_info/gescedenis/het_ontstaan_van_Meulebeke.aspx
http://www.meulebeke.be/algemene_info/geshiedenis/schild_en_vlag.aspx