Contemporary history experiences of Kallie de Beer: Stories of my grandpa and- mother about the Anglo Boer War. The family link to the diamond related and seventh adventist church de Beers. Farms in the Free State's little towns and trips abroad. Research in contemporary history of South African diplomacy and the change of the former South African Army into a peacekeeping force in Africa and additional academic research in casu open distance e-learning.

Tuesday, October 10, 2017

Ora word digitaal op kliënte in Orania se selfone gelaai

Die Orania
Sakekamer laai kliënte se bankrekening op hulle selfone om transaksies van selfoon na selfoon te doen. Geen Ora (Orania se geldee nheid) word fisies hanteer nie.

Monday, October 09, 2017

Christo de Beer werk in Orania


Christo help met die vervaardiging van artefakte vir Voortrekkerwaens van die argitek Christiaan van Zyl.

Sunday, October 08, 2017

Christa en Kallie op dir jetty by Shellybeach




Kyk na vissersbote wat inkom en plesiverboot wat gereed maak om na walvisse te gaan kyk.

Ouma van Wyk kuier saam met haar kinders en kleinkinders


Bo sit Ouma langs Johan, Sanmariè, Louwrens, Elrie, Reinhardt, Kallie, en voor sit Sanè, Lourine,Kalista en Christa.                                       Onderste foto stal Reinhardt sy elektriese skoolprojek uit.

Gesinsfoto voor Melville huis in Vyfdelaan 98

Van lnr: Christo die kunstenaar, Kallie, Sanmariè die danseres, Johan die technoloog, Christa die tuiste dkepper en Willie die passer en draaier.

Ouma Chrissie en Oupa Jan van Wyk en kleindogter Sanmariè de Beer

Sanmariè ry trein saam met haar ouma en oupa. Foto op Bloemfontein stasie in die Suid Afrikaanse Spoorwee en Hawens se passasierstrein. Passasiers het almal mooi en deftig aangetrek. Dit was tradisie om per trein met vakansie te gaan en om in die eetsalon aan te sit vir maaltye. (Circa 1987).