Contemporary history experiences of Kallie de Beer: Stories of my grandpa and- mother about the Anglo Boer War. The family link to the diamond related and seventh adventist church de Beers. Farms in the Free State's little towns and trips abroad. Research in contemporary history of South African diplomacy and the change of the former South African Army into a peacekeeping force in Africa and additional academic research in casu open distance e-learning.

Saturday, November 18, 2017


Belangrijk
Redaksionele voorbereiding asb.
Karel De Beer
>Beste Bertus ,redigeer asb vir my briefie na Volksblad briewe. Dankie. Kalleman In die negentien tagtigs het navorsers in Staatsleer probeer besin...
Bertus Steenkamp
aan mij
31 okt.
Details
Hiermee my poging.
Jammer maar ek dink die oorspronklike deel is te "Akademies".  Ons wil die algemene burger bereik.  Hiermee my poging.  Voel vry om aan te pas, en weg te sny na goeddunke.
Bertus

-------- Forwarded Message --------
Subject:Redaksionele voorbereiding asb.
Date:Mon, 30 Oct 2017 13:26:14 +0200
From:Karel De Beer 
To:Bertus Steenkamp 




>Beste Bertus ,redigeer asb vir my briefie na Volksblad briewe. Dankie. Kalleman


In die tagterjare het die ou SA Regering volgehou dat 'n SA deur 'n totale oorlog bedreig word en slegs met 'n totale strategie aangespreek kan word.  Selfs akademici van die tyd het besin oor 'n "aanslag"  op die verskillende magsbasisse van die staat. Daar was bedreigings en verlammende optrede op politieke-, op elnomiese- , maatskaplike- sosiale- Tereine. Dink maar aan ekonomiese sanksies, en die slagspreek "liberation before education".  Landsburgers was aangemoedig om staatswette re ignoreer.  In hierdie periode groei 'n generasie op wat in die negentigs na verwys word as die verlore generasie - hul ouers was nie tuis om dissipline toe te pas nie en hulle kan hierdie etiese norme nie oordra nie.  As ons na die soms chaotiese toestande romdom ons kyk moet ons erken,  ons is terug, of amper by die toestande wat in die tagtigerjare geheers het.

Alles wat in die verlede gedoen is, is meestal nie aanvaarbaar nie, maar ons kan tog lesse daar gaan leer.  Die ou NP regering het begin met 'n Nasionale Veiligheidsvestuurstelsel (NVBS), waarvolgens optrede op die staat se magbasisse gekoördineer word. Hierdie strukture is na provinsiale en plaaslike vlak gedelegeer.  Op plaaslike vlak het onder meer verteenwoordigers van die SAPS, SAW, Maatskaplike diense, onderwys ens byeen gekom.  Verteenwoordigers van die gemeenskap is uitgenooi en het meestal deelgeneem. Inligting is gedeel en almal het geweet wat is aan die gang is, of wat  beplan word.  Die skole, stadsraad, ens kon voorsorgmaatreels tref. Ernstige politieke ondertone is na die hoër gesag deurgevoer om aangespreek te word.

Die huidige SA Regering en die veiligheidsdienste kan nie orals wees nie - in die tagterjare verwys na die oliekol beginsel - druk jou vinger in en die kol versprei net verder.  Is dit nie nou tyd dat ons almal mede verantwoordelikheid aanvaar en landwyd 'n plaaslike omgee-groeppe buite die politieke sfeer byeenbring om plaaslike omstandghede te bespreek nie.  Dan weet ons wat pla en wat gedoen kan word.

Dit is nie nodig om die wiel weer te ontwerp nie.   Kom ons kyk met objektiewe gemoed wat ons in die verlede kan leer.

.------------------------------------------------------------------------------
DIE ONDERSTE DEEL IS VOLGENS MY TE FILOSOFIES - Goed vir 'n akademikus, maar die ou op voetsoolvlak gaan dit nie lees nie.

lswerklike nie by alles uitkom nie.   Hoe het emDie op die verskillende negentien tagtigs het navorsers in Staatsleer probeer besin oor  die sogenaamde totale aanslag op Suid -Afrika waarna die destydse president PW Botha gereeld verwys het. Sommige akademici was gou om te sê dit sit tussen doem profete se ore !                                          Kyk ons vandag deur die bril van die totale aanslag, sien ons dat alle lewensterreine in Suid-Afrika werklik in totaliteit getref is. Van die hoogste kultuurgoed, etiese en estetetiese norme, die verdraaing van die reg en die geskiedenis, die ineenstorting op ekonomiese gebied, die aanvalle op taal en opvoeding asmede onlogiese beredenerings wat as korrek verklaar word.                                                                              So ook op die fisiese terreine is die getalle oorwig die wenner. 'n Sielkundige onvermoë om fisiese dinge te verwerk lei tot psigosomatiese afwykings, verslawing aan medikasie en alkohol. Terwyl die doodslagting op die paaie lei tot 'n verskrikking en vrees om vervoerstelsels te gebruik.                                                                 So was strategiese denkers reg toe hulle verduidelik het dat die ysberg onder die water groter is as net die klein puntjie wat ons gesien het. Die gevaar was sublimaal en onsigbaar. Die ergste was nog op pad om te gebeur het hulle al in die negentien tagtigs voorspel. Dis nou in 2017 wat Suid-Afrikaners besef wat die strategiese ontleders van die totale aanslag eintlik bedoel het.                                                      Die situasie wat die totale aanslag geskep het is 'n klimaat van totale ineenstorting waarin die kommunisme kan gedy.  In 'n punt van geen terugdraai , bevind Suid-Afrikaners hulleself in 'n cul de sac. Niemand kan verder voorspel wat nou gaan gebeur.                                                                                                                                                                       



--
Sent from Gmail Mobile



--
Sent from Gmail Mobile



--
Sent from Gmail Mobile

Virus-free. www.avg.com